In die Skriflig (May 1973)

Twintigste eeuse liturgiese vernuwing

  • D. C. S. van der Merwe

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v7i25.984
Journal volume & issue
Vol. 7, no. 25
pp. 3 – 13

Abstract

Read online

Dwarsoor die wêreld sukkel die Kerk van Christus vandag met die ellende van betreklik of heeltemal leë kerke; met duisende en derduisende belydende lidmate wat net nie meer kerk toe gaan nie. Vir hierdie mense het die erediens eintlik ’n niksseggende leegheid of verouderd en verveligheid geword. Vir hulle is die kerk as instituut ’n volledige nul op ’n kontrak.