South African Journal of Physiotherapy (Mar 1979)

Sport and the child with a learning disability

  • G. D. van der Merwe

DOI
https://doi.org/10.4102/sajp.v35i1.1125
Journal volume & issue
Vol. 35, no. 1
pp. 10 – 11

Abstract

Read online

Die kind met leergestremdheid, uiteenlopend van aard, vind deelname aan sport dikwels moeilik. Dit kan egter sy lewenservaring verbreed mits dit binne sy persoonsmoontlikhede geskied. Finaliteit oor die besonderhede van deelname moet nog bereik word.