Tydskrif vir Letterkunde (Apr 2016)

Nuwe Stories 3/Suzette Kotzé-Myburgh en Leti Kleyn

  • Joan-Mari Barendse

DOI
https://doi.org/10.4314/tvl.v53i1.25
Journal volume & issue
Vol. 53, no. 1

Abstract

Read online

Nuwe Stories 3 is die derde en laaste bundel wat uitgegee word as deel van die Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder die ouderdom van dertig. In die voorwoord skryf een van die samestellers Suzette Kotzé-Myburgh dat “jong skrywers wat nog nie voorheen gepubliseer is nie, hiermee die geleentheid kry om hul verhale in ’n bundel te sien”.