Lexikos (Oct 2011)

Furthering the Aim of Multilingualism through Integrated Terminology Development

  • Pumlani M. Sibula

DOI
https://doi.org/10.5788/17--533
Journal volume & issue
Vol. 17

Abstract

Read online

<p>Abstract: This article aims at giving a brief account of how the activities of the Unit for isiXhosa, one of the five units of the Stellenbosch University Language Centre, contributes to the development of integrated technical terminology lists for all departments of the University. After the reason for this terminology development has been explained, a description is given of the six trilingual terminology lists that have been compiled so far. On a discussion of the problem of finding suitable isiXhosa terminological equivalents follows an exposition of the methodology used in compiling these lists. Finally it is shown how the collaboration with various bodies benefits the Unit for isiXhosa. The article concludes by stating how these lists have been received and are made known.</p><p>Keywords: MULTILINGUALISM, TERMINOLOGY DEVELOPMENT, EQUIVALENTS, SUBJECT AND LANGUAGE PRACTITIONERS, ACADEMIC LANGUAGE, TRANSLATION, TERM-FORMATION, TECHNICAL TERMINOLOGY, WORD LISTS</p><p>Opsomming: Bevordering van die doelwit van meertaligheid deur geïnte-greerde terminologieontwikkeling. Hierdie artikel beoog om 'n kort verslag te gee van hoe die bedrywighede van die Eenheid vir isiXhosa, een van die vyf eenhede van die Taalsentrum van die Universiteit van Stellenbosch, bydra tot die ontwikkeling van geïntegreerde tegniese ter-minologielyste vir alle akademiese departemente van die Universiteit. Nadat die rede vir hierdie terminologieontwikkeling verduidelik is, word 'n beskrywing gegee van die ses drietalige termi-nologielyste wat reeds sover saamgestel is. Op 'n bespreking van die probleem om gepaste isiXhosa terminologiese ekwivalente te vind, volg 'n uiteensetting van die metodologie wat gevolg word by die samestelling van hierdie lyste. Laastens word aangetoon hoe die samewerking met verskillende liggame die Eenheid vir isiXhosa bevoordeel. Die artikel eindig deur te vermeld hoe hierdie lyse ontvang is en bekend gestel word.</p><p>Sleutelwoorde: VEELTALIGHEID, TERMINOLOGIEONTWIKKELING, EKWIVALENTE, VAK- EN TAALPRAKTISYNS, AKADEMIESE TAAL, VERTALING, TERMVORMING, TEG-NIESE TERMINOLOGIE, WOORDELYSTE</p>

Keywords