In die Skriflig (May 1976)

Die neo-marxisme in die moderne teologie en ons antwoord daarop

  • L. Floor

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v10i39.1089
Journal volume & issue
Vol. 10, no. 39
pp. 17 – 28

Abstract

Read online

Daar is ’n bekende uitspraak van die groot wysgeer Hegel: die geskiedenis leer ons dat die mens niks uit die geskiedenis leer nie. Hoe waar hierdie stelling is, bewys die opmars van die neo-marxisme. Elkeen kan in die geskiedenis die rampsalige gevolge van die wysbegeerte van Karl Marx sien.