Literator (May 1982)

Bepaaldheids- en onbepaaldheidsrelasies in Elise Muller se ‘Kinders in die skemer’

  • T. Pretorius

DOI
https://doi.org/10.4102/lit.v3i1.968
Journal volume & issue
Vol. 3, no. 1
pp. 34 – 44

Abstract

Read online

Skrywcrs maak dikwels gebruik van metodes soos nadruk, herhaling en plasing om belangrike sake, of dan sake met tematiese prominensie, voorop te stel en die aandag daarop te vestig. In hierdie verhaal het ons met ’n kundige skryfster te make, wat met groot tegniese vaardigheid en met behulp van bepaaldheid, onbepaaldhcid en anaforiek, sake wat belangrik is vir die inhoud van die verhaal, uitlig en beklemtoon.