Scientia Militaria (Feb 2012)

SCOUTING ON TWO CONTINENTS.

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/6-2-863
Journal volume & issue
Vol. 6, no. 2

Abstract

Read online

In 1927 het die eerste edisie van hierdie werk, waarvan die dele oor die militere verlede van Rhodesie en Suid-Afrika allereers vir ons van belang is, onder dieselfde titel by die uitgewers Doubleday, Page & Company, N. York, verskyn. Tans is dit in 'n nuwe vorm, met insluiting van P. Emmerson se waardevolle kritiese beskouing oor die betroubaarheid van Burnham as bron van inligting, opnuut beskikbaar.

Keywords