Scientia Militaria (Feb 2012)

GENERAAL JOAQUIM JOSE MACHADO, DIE MAN NA WIE MACHADODORP VERNOEM IS GENERAAL JOAQUIM JOSE MACHADO, DIE MAN NA WIE MACHADODORP VERNOEM IS

  • O.J.O. Ferreira

DOI
https://doi.org/10.5787/18-3-401
Journal volume & issue
Vol. 18, no. 3

Abstract

Read online

Hierdie artikel deur Prof O.J.O. Ferreira, verbonde aan die Dept Afrikaanse en Nederlandse Kultuurgeskiedenis van die Universiteit van Pretoria, handel oor die lewe en loopbaan van die merkwaardige generaal Joaquim Jose Machado, 'n man wie se naam altyd onafskeidbaar verbonde sal bly aan die spoorwegontwikkeling in suidelike Afrika.

Keywords