Scientia Militaria (Feb 2012)

REVOLUSIONERE OORLOGVOERING VOLGENS DIE SUID WES- AFRIKA/NAMIBIË- MODEL

  • J.C.K. Van der Merwe

DOI
https://doi.org/10.5787/25-1-263
Journal volume & issue
Vol. 25, no. 1

Abstract

Read online

Op 16 Augustus 1966 het 'n afdeling van die South West African People's Organisation (SWAPO) die Oshikango-grenspos in Ovamboland aangeval. Daarmee het die eerste skote in die veldtog deur SWAPO om die Suid-Afrikaanse regering se beheer oor Suidwes-Afrika/Namibië (SAW/N) te beëindig, geklap. Om 'n verklaring vir hierdie opstand, wat drie-en-twintig jaar lank geduur het te vind, is dit nodig om 'n perspektief te verkry van hoofmomente vanaf 1884 met die aanvang van die Duitse besetting van SWA/N, tot 1989, toe Resolusie 435 van die Verenigde Nasies in SWA/N geïmplementeer is. Prakties gesproke stem hierdie tydperk ooreen met die tydperk van eerste en laaste opstand deur sekere inheemse volkere teen vreemde oorheersing.

Keywords