Lexikos (Oct 2011)

'n Woord van AFRILEX / A Few Words from AFRILEX

  • Mariëtta Alberts

DOI
https://doi.org/10.5788/16--644
Journal volume & issue
Vol. 16

Abstract

Read online

Wanneer 'n mens oor die aktiwiteite en suksesse van die African Association for Lexicography (AFRILEX) nadink, besef jy dat die vereniging dit regkry om op 'n baie ho? vlak te funksioneer, dit ten spyte van erge beperkinge betref-fende finansies, tyd en menslike hulpbronne.