Curationis (Sep 1983)
Beleid van die Nasionale Gesondheidsbeleidsraad
Abstract
Die volgende is die beleidsbesluite wat die Nasionale Gesondheidsbeleidsraad (NGB) op sy vergadering van 26 Augustus 1982 geneem het insake die stelsel van verpleegonderwys in Suid-Afrika.