Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1955)

Unie-Senaat: Ontwerp om volk te knelter

  • A. Hertzog

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v23i3.1871
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 3

Abstract

Read online

Geldmag probeer volk lam hou: Die geskiedenis van meeste volke weerspieël die gedurige pogings van ryk groepe binne-in so ’n volk en daar buiteom beheer oor die rykdomme van daa rdie volk te kry en om die volk self te gebruik om vir daardie groepe ander rykdomme te verwerf.