South African Journal of Industrial Engineering (Jan 2012)
AN INTRODUCTION TO RAPID CASTING: DEVELOPMENT AND INVESTIGATION OF PROCESS CHAINS FOR SAND CASTING OF FUNCTIONAL PROTOTYPES
Abstract
<p>ENGLISH ABSTRACT: This paper discusses the results obtained from studies on different Rapid Tooling process chains in order to improve the design and manufacture of foundry equipment that is used for sand casting of prototypes in final material. These prototypes are intended for functional and pre-production tests of vehicles. The Three Dimensional Printing process is used as core technology. Subsequently, while considering aspects such as time, cost, quality (accuracy and surface roughness), and tool life, a framework is presented for the evaluation and selection of the most suitable process chain in accordance with specific requirements. This research builds on an in-depth characterisation of the accuracy and repeatability of a 3D printing process.</p><p>AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie artikel bespreek die resultate wat verkry is tydens studies op verskillende Snel-Gereedskapvervaardigingproseskettings wat ondersoek is teneinde die ontwerp en vervaardiging van sandgietgereedskap, om prototipes in finale materiaal te vervaardig, te verbeter. Die prototipes is bestem vir gebruik in funksionele- en voorproduksietoetse van voertuie. Die sogenaamde Driedimensionele Drukproses (3DP) is as kerntegnologie aangewend. Gevolglik, na oorweging van aspekte soos tyd, koste, kwaliteit (akkuraatheid en oppervlakafwerking), en gereedskapleeftyd, is ’n raamwerk ontwikkel vir die evaluering en seleksie van die mees geskikte prosesketting met inagname van spesifieke vereistes. Hierdie navorsing bou op ’n diepgaande karakterisering van die akkuraatheids- en herhaalbaarheidsvermoë van ’n 3D drukproses.</p>