Scientia Militaria (Feb 2012)

Leiers na die Noorde. Studies oor die Groot Trek

  • Jan Ploeger

DOI
https://doi.org/10.5787/6-3-853
Journal volume & issue
Vol. 6, no. 3

Abstract

Read online

Reeds jarelank beywer prof dr C. F. J. Muller hom om, deur deeglike navorsing en insiggewende beskrywings ons kennis oor die Groot Trek en die Groot Trek-tydperk te vermeerder, te verbreed en te verdiep. Hiervan getuig onder meer sy standaardwerk Die Britise owerheid en die Groot Trek (1949 en later) sy omgansryke studie Die oorsprong van die Groot Trek (Kaapstad, 1974) en 'n aantal kleiner studies wat reeds in die verlede afsonderlik gepubliseer is in tydskrifvorm. Tans het hy, deur verdere navorsing aangevul, in bogenoemde publikasie in boekvorm verskyn.

Keywords