Lexikos (Sep 2012)
The Political Economy of the Harmonisation of the Nguni and the Sotho Languages
• Neville Alexander
DOI
https://doi.org/10.5788/8-1-957
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 1
Abstract
Read online
The author believes that it is essential to revisit the issue of the harmonisation of the African languages of South Africa. He maintains that most people who have been writing on the subject locally have not understood the kernel of the original Nhlapo-Alexander proposal and restates the economic and political arguments for it. Because there are no "linguistic" barriers to the realisation of this proposal, he concludes that the main obstacle is the lack of political will and appeals to the relevant academics and political/cultural leadership of the country to reconsider the issue against the background of a similar movement in the rest of the continent.
Die outeur is van mening dat dit noodsaaklik is om weer te kyk na die harmonisering van die Afrikatale van Suid-Afrika. Hy beweer dat die meeste mense wat plaaslik oor hierdie onderwerp geskryf het, nie die kern van die oorspronklike Nhlapo-Alexander-voorstel verstaan het nie, en hy stel weer die ekonomiese en politieke argumente ten gunste daarvan. Aangesien daar geen "taalkundige" grense is vir die daarstelling van hierdie voorstel nie, kom hy tot die gevolgtrekking dat die hoofstruikelblok die gebrek aan politieke wilskrag is. Hy beroep hom op die relevante akademici en politieke/kulturele leiers van die land om hierdie saak te heroorweeg teen die agtergrond van 'n soortgelyke beweging in die res van die kontinent.
Keywords