In die Skriflig (Jun 1984)

Die invloed van Calvyn op die geldende kerkordes in Suid-Afrika 1652-1983

  • B. Spoelstra

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v18i72.1233
Journal volume & issue
Vol. 18, no. 72
pp. 29 – 46

Abstract

Read online

Dit is ’n onbegonne taak om Calvyn se invloed op elke bepaalde Kerkorde en Kerkwet wat in SA gegeld het en nog geld in een artikel na te gaan. Daarenteen kan sy invloed in die Nederlandse kerkordelike ontwikkeling van 1571 tot en met die Dordtse KO van 1619 maklik uitgewys word omdat dele van die KO reeds in 1571 regstreeks aan die Institusie ontleen is.