Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1960)

Nasionale roeping.

  • L. J. du Plessis

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v27i11.2083
Journal volume & issue
Vol. 27, no. 11

Abstract

Read online

Dit word dikwels geleer dat nasionaliteitsbesef maar ’n verskynsel is van die 19e eeu; maar Bybelkenners sal welbeter weet, en dit nie net wat Israelbetref nie. In die geval van Israel word dikwelsweer verkondig dat dit nie vir onsenige lering bevat nie, omdat die volkIsrael ’n unieke roeping ontvang het.