SA Journal of Industrial Psychology (Nov 1982)

The validility of the Assessment Centre method as a predictor of Managerial Potential

  • I. G. Sakinofsky,
  • I. van W Raubenheimer

DOI
https://doi.org/10.4102/sajip.v0i0.336
Journal volume & issue
Vol. 0, no. 0

Abstract

Read online

In hierdie studie is 'n ex post facto ondersoek gedoen na die geldigheid van 'n besondere takseersentrum soos dit deur 'n versekeringsmaatskappy geadministreer word. Daar is vasgestel dat die besondere takseersentrum 'n geldige identifiseerder van bestuurspotensiaal is. Daar is voorgestel dat die organisasie groter voordeel uit die takseersentrum kan put indien dit nie in isolasie beskou word nie, maar tesame met addisionele insette in terme van die huidige funksionering van die organisasie in werking gestel word. Die takseersentrum behoort ook 'n integrale deel van die inligtingsvloei deur die organisasie te vorm.

Keywords