South African Journal of Industrial Engineering (Jan 2012)
DEVELOPMENT AND TESTING OF A WIRELESS CONTROLLED CAR USING THE INTERNET AS COMMUNICATION MEDIUM
Abstract
<p>ENGLISH ABSTRACT: Recent innovations in wireless networking technology have brought low cost, high bandwidth and low latency communication to the consumer. Apart from the standard use of connecting computers to the Internet, the new wireless networks also offer the possibility of sending a combination of two-way video, audio and control signals almost instantaneous between any two places in the world.<br />This paper provides an overview of the techniques and software integration necessary to develop a mechatronic device that can be controlled remotely through the available wireless networks. A prototype mechatronic device, in the form of a remote controlled vehicle, was developed and successfully tested to demonstrate the integration of motion control with live video feedback through the Internet.</p><p>AFRIKAANSE OPSOMMING: Die onlangse vooruitgang in draadlose netwerktegnologie het laekoste, hoëbandwydte en lae tydsvertragingkommunikasie binne bereik van die gebruiker geplaas. Behalwe die standaardgebruik om rekenaars aan die Internet te verbind, bied die nuwe draadlose netwerke ook die vermoë om tweerigting-video, oudio- en beheerseine feitlik oombliklik tussen enige twee plekke op aarde te stuur.<br />Hierdie artikel veskaf ’n oorsig oor die tegnieke en rekenaarprogramintegrasie wat nodig is om ’n megatronikatoestel te ontwikkel wat deur afstandsbeheer oor die beskikbare draadlose netwerke beheer kan word. ‘n Prototipe megatronikatoestel, in die vorm van ’n afstandbeheerde voertuig, is ontwikkel en suksesvol getoets om die integrasie van bewegingsbeheer en intydse videoterugvoer deur die Internet te demonstreer.</p>