In die Skriflig (Jul 2008)

Interpretasie van die metafoor “saam met Christus gekruisig” (Gal. 2:15-21)

  • J. P. Malan,
  • J. J. Janse van Rensburg

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v42i1.259
Journal volume & issue
Vol. 42, no. 1
pp. 101 – 126

Abstract

Read online

Eerstens word bepaal wat ’n metafoor is en riglyne word neergelê vir die interpretasie van ’n metafoor. Dié riglyne word dan toegepas op die metafoor, saam met Christus gekruisig, in Galasiërs 2:15-21. Die grammaties-historiese eksegetiese metode word gevolg, soos voor- gestel deur De Klerk en Van Rensburg (2005).

Keywords