In die Skriflig (May 1974)

Luther in sy: Die Sieben Busspsalmen mit Deutscher Auslegung, Mei 1517

  • G. C. P. van der Vyver

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v8i30.1020
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 30
pp. 37 – 52

Abstract

Read online

Ons het ons by die keuse van ’n onderwerp uit die tyd van die sestiende eeuse reformasie, deur ’n besondere oorweging laat lei. As gelowiges wat meer georiënteer is op die Calvinistiese rigting van die reformasie loop ons gevaar om die bydrae van ’n Luther onder te waardeer. Dit kan selfs ’n uitwerking hê op ons kerkhistoriese wetenskapsbeoefening.