SA Journal of Industrial Psychology (Oct 2002)
Australian and South African perspectives on the implementation of flexible work practices (Fwp): an exploratory study
Abstract
The purpose of this study was to identify examples of good and innovative practices of Flexible Work Practices to benchmark against and then to use the information to develop strategies of implementation that will assist South African organisations to emulate their success. One hundred-and-twenty (120) individuals, representing different stakeholder groups were requested to complete a questionnaire, based on an Australian study. Comparative findings of both countries strongly confirmed variables that are positively associated with the adoption and successful implementation of Flexible Work Practices (FWP). Opsomming Die doel van hierdie studie was om voorbeelde van goeie en innoverende gebruike van Buigsame Werkspraktyke te identifiseer ten einde daarteen te kan vergelyk, en dan om hierdie inligting te gebruik ten einde implementeringstrategieë te ontwikkel wat Suid Afrikaanse maatskappye kan gebruik om sukses na te volg. Honderd en twintig (120) individue, wat verskillende belangegroepe verteenwoordig, is genader om ‘n vraelys, gebaseer op ‘n Australiese studie, te voltooi. Vergelykende bevindinge van beide lande bevestig veranderlikes wat positief geassosieer word met die aanvaarding en suksesvolle implementering van Buigsame Werkspraktyke (BWP).