Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1934)
Enkele gedagtes oor die krisis in die natuurwetenskap
Abstract
Waarom word wetenskap vandag nog beoefen? Dat so ’n vraag gestel kan word is nie alleen ’n teken van die tyd maar tegelykertyd ’n waarskuwing.