SA Journal of Industrial Psychology (Jun 1999)
Variability in multi-rater competency assessments
Abstract
The purpose of this study was to determine if significant differences exist between the multi-rater competency evaluations of employees operating within a flat organisational structure. Sixty-eight marketing employees were each evaluated by a number of raters including themselves, their managers, customers and peers. A competency questionnaire was developed by using the input of the employees who took part in the appraisal. Using paired t- tests significant differences between the various groups of raters were found. These findings and the implications thereof are discussed. Opsomming Die doel van hierdie studie was om te bepaal of daar beduidende verskille bestaan tussen die multi-beoordelaar bevoegdheidsevaluerings van werknemers wat binne 'n plat organisasiestruktuur funksioneer. Agt-en-sestig bemarkingswerknemers is elk beoordeel deur 'n aantal beoordelaars wat die werknemers self, hul bestuurders, kliente en kollegas ingesluit het. 'n Bevoegdheidsvraelys is ontwikkel deur gebruik te maak van die insette van die werknemers wat deel geneem het aan die evaluering. Deur die gebruik van gepaarde t-toetse is gevind dat daar beduidende verskille bestaan tussen sommige van die groepe beoordelaars. Hierdie bevindinge en die implikasies daarvan word bespreek.
Keywords