Literator (May 1984)

Analise van die Tswanaraaisel

  • S. A. Swanepoel

DOI
https://doi.org/10.4102/lit.v5i1.896
Journal volume & issue
Vol. 5, no. 1
pp. 38 – 50

Abstract

Read online

’n Strukturele, stilistiese en funksionele bcskrywing van die Twanaraaisel bring mee dat daar aan die volgende aspekte aandag gegee moet word: • Wat is ’n raaisel en lioe word dit in Tswana genoem. • Tot watter studiegebied en literere genre hoort die raaisel en watter subvorme kan vir Tswana onderskei word. • Hoe sien die struktuur van Tswanaraaisels daar uit. • Deur wie, waar, wanneer en hoe word Tswanaraaisels voorgedra. • Watter stilistiese kenmcrke kan in Tswanaraaisels onderskei word. • Watter funksies vervul raaisels in ’n Tswanagcmeenskap.