In die Skriflig (Jun 1978)

Diskussie oor die millenium en die herstel van Israel

  • J. J. Engelbrecht van Waverley

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v12i46.1135
Journal volume & issue
Vol. 12, no. 46
pp. 56 – 58

Abstract

Read online

Dit verheug my dat daar eindelik gereageer word op my boekie. Behalwe telefoonoproepe en briewe van medechiliaste was daar tot dusver geen kommentaar van anti-chiliastiese kant. Ek het die boekie aan ongeveer 1800 predikante en professore gestuur en vriendelik uitgenooi tot nuwe besinning. Net soos oor die soteriologie, is die Bybel nêrens in teëspraak met homself oor die eskatologie nie. God gee in sy Woord nie vir ons drie verskillende toekomsbeelde om uit te kies nie. God is een en sy profetiese Woord is deurgaans eenstemmig m.b.t. die raad van God oor Israel, die nasies en die kerk.