SA Journal of Industrial Psychology (Nov 1980)

Sielkundige diepte-orientasie: 'n Koseptuele omskrywing en verfyning

  • L. C. De Jager

DOI
https://doi.org/10.4102/sajip.v0i0.323
Journal volume & issue
Vol. 0, no. 0

Abstract

Read online

An effort is made to define and describe on a conceptual basis the psychological depth dimension of the 4-dimensional classification theory of human behaviour (Raubenheimer, 1978) as a construct of human behaviour. Cognitive and non-cognitive behavioural correlates of different cognitive styles are also related on a logical basis to the construct psychological depth orientation. Opsomming Die sielkundige diepte-dimensie as konstruk van menslike gedrag in die 4-dimensionele klassifikasieteorie van menslike gedrag (Raubenheimer, 1978) word konseptueel omskryf en afgebaken. Kognitiewe en nie kognitiewe gedragskorrelate van verskillende kognitiewe style word ook op 'n logiese wyse aan die konstruk sielkundige diepte-oriëntasie gekoppel.