South African Journal of Business Management (Jun 1977)
Participative Adult Business Teaching
Abstract
Dit is waaroor hierdie artikel handel: androgogie - leiding aan die volwassene om te leer. Die skrywer toon aan dat, hoewel daar 'n sterk ooreenkoms is tussen pedagogie en androgogie, juis vanweë die gemeenskaplike basis van die mens se leerproses, daar ook verskille tussen hulle is.
Keywords