Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1979)

Die Bybel en literatuurkritiek

  • D. H. Steenberg

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v44i1.1100
Journal volume & issue
Vol. 44, no. 1

Abstract

Read online

Die doel van hierdie poging is om die implikasies van die erkenning van Skrifgesag oor literatuurkritiek na te gaan. Dit is dus afgestem op die kritiek, hoewel nie oor die kritiek gepraat kan word sonder om ook na die literatuur as sodanig te kyk nie. Die Bybel word hier benader as Woord van God, met ander woorde in hierdie konteks as grondmotief vir die handele en denke van gelowiges, en nie as Woord van God wat ook woord-van-die-mens geword het in soverre dit mensetaal geword het nie.