Social Work/Maatskaplike Werk (Mar 2009)

TIENERMOEDERSKAP IN ’N ARM WES-KAAPSE GEMEENSKAP: NARRATIEWE OOR ONDERSTEUNING

  • Doria Daniels,
  • Elizette Nel

DOI
https://doi.org/10.15270/45-1-221
Journal volume & issue
Vol. 45, no. 1
pp. 1 – 14

Abstract

Read online

Tienermoederskap word in die meeste gemeenskappe gesien as sosiale probleem wat verskeidenheid negatiewe gevolge vir die tienerma, haar kind, haar gesin van oorsprong en diegemeenskap in die breë inhou (Cunningham, 2001; Macleod, 2004; Ribar, 1999; Strobino,1992). Die negatiewe gevolge sluit in maatskaplike agterstande betreffende opvoeding,behuising, en werksgeleenthede. Deur tienermoederskap egter slegs as misstap met baienegatiewe gevolge te beskou, word die kompleksiteit en uniekheid van elke jong vrou seervaring ten opsigte van swangerskap en ouerskap ontken (Flanagan, 1998).

Keywords