Lexikos (Oct 2011)

W.F. Botha (Hoofredakteur): Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Dertiende Deel: R.

  • J.D. McLachlan

DOI
https://doi.org/10.5788/20-0-167
Journal volume & issue
Vol. 20, no. 0

Abstract

Read online

Hierdie resensie is die beskouing van 'n taalpraktisyn wat geen leksikograaf is nie. Die uitgangspunt is dus nie leksikografiese teorie nie en die werk word ook nie aan leksikografiese teorie beoordeel nie. Dit is die beskouing van 'n leksikografiese leek, maar 'n origens min of meer ingeligte gebruiker.