Opsomming: Hierdie artikel bied 'n kort uiteensetting van die huidige stand van die werk aan die Wörterbuch zur Lexikographie und Wörterbuchforschung. Dit het ten doel om 'n algemene indruk te gee van die struktuur van hierdie meerdelige vakwoordeboek.