SA Journal of Industrial Psychology (Apr 1987)

Die meting van sielkundige diepte-orientasie: 'n Verdere verfyning en omlyning

  • L. C. De Jager

DOI
https://doi.org/10.4102/sajip.v13i2.462
Journal volume & issue
Vol. 13, no. 2
pp. 1 – 6

Abstract

Read online

The measurement of psychological depth orientation: a further refinement. As a result of the psychometric weaknesses of the RD-Depth Questionnaire (de Jager, 1979) for measuring psychological depth orientation an effort was made to develop a new instrument. In the present study a new instrument with outstanding psychometric properties (the DJ-Behaviour Questionnaire) was successfully developed and evaluated. As a further step in construct validation the instrument was also successfully correlated with other variables. Reccomendations for future research are made. Opsomming As gevolg van die psigometriese tekortkominge van die RD- iepte Vraelys (de Jager, 1979) vir die meting van sielkundige diepte-orientasie, is 'n poging aangewend om 'n nuwe instrument te ontwikkel. In hierdie ondersoek is daar dan ook daarin geslaag om 'n instrument met besonder bevredigende psigometriese eienskappe (die DJ-Ge- dragsvraelys) te ontwikkel. As 'n verdere stap in konstrukvalidering is die instrument ook suksesvol met ander veranderlikes gekorreleer. Aanbevelings vir toekomstige navorsing word gemaak.

Keywords