South African Journal of Business Management (Jun 1977)

A Systems Approach to Logistics

  • R. Dekker,
  • P. H. van den Berg

DOI
https://doi.org/10.4102/sajbm.v8i2.3334
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 2

Abstract

Read online

In hierdie artikel word Logistiek as 'n stelsel benader en daar word gepoog om die interverwantskappe tussen die individuele aktiwiteite te identifiseer. Die stelsel wat in hierdie artikel bespreek word moet as 'n verwysingsraamwerk gesien word waarbinne elke firma sy eie behoeftes en stelsel kan definieer. Die eienskappe van 'n logistiese stelsel asook die verwantskappe tussen aktiwiteite word behandel.

Keywords