South African Journal of Business Management (Nov 1976)

Logistics: Views and Definitions

  • R. Dekker,
  • P. H. van den Berg

DOI
https://doi.org/10.4102/sajbm.v7i4.3402
Journal volume & issue
Vol. 7, no. 4

Abstract

Read online

Logistiek — wat is dit? 'n Nuwe konsep of slegs 'n nuwe woord vir bestaande idees? In hierdie artikel poog die skrywers om verskillende definisies oor Logistiek saam te vat en daaruit hul eie definisie voor te stel. 'n Kort oorsig word ook gegee van die ontwikkeling en ontstaan van Logistiek.

Keywords