Scientia Militaria (Feb 2012)

SOUTH AFRICAN MILITARY BUILDINGS PHOTOGRAPHED; AN HISTORICAL HERITAGE

  • A. Van Heerden

DOI
https://doi.org/10.5787/23-2-312
Journal volume & issue
Vol. 23, no. 2

Abstract

Read online

Hierdie werk Iyk aanvanklik baie aanloklik vir iemand wat van ou geboue hou, maar by nadere ondersoek ondervind mens 'n gevoel van teleurstelling. Die samesteller het die potensiaal van hierdie baie interessante tema grootliks onontgin gelaat. In der waarheid word die informasie so oppervlakkig aangebied dat hy werklik nie veel navorsing kon gedoen het nie.

Keywords