South African Journal of Communication Disorders (Dec 1984)

Die keuring van eerstejaarstudente in die Department Spraakheelkunde en Oudiologie (Universiteit van Pretoria)

  • Isabel C. Uys,
  • Erna Alant

DOI
https://doi.org/10.4102/sajcd.v31i1.344
Journal volume & issue
Vol. 31, no. 1

Abstract

Read online

Die artikel handel oor die keuring van logopedika-studente aan die Universiteit van Pretoria en beskryf die kompleksiteit van hierdie prosedure. Die huidige benadering poog om studente te selekteer wat die kursus suksesvol kan voltooi, met die aanname dat 'n toegewyde student wel deur die regte supervisie gelei kan word tot 'n volwaardige terapeut. Gerekenariseerde data illustreer sekere verbande tussen studenteprestasies in die finale jaar en inisiële keuringtellings. Hierdie inligting word geïnterpreteer in terme van die tekortkominge sowel as sterk punte van so 'n benadering.