Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Feb 1980)

Sendinggeskiedenis en kerkgeskiedenis

  • I. J. Van der Walt

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v45i1.1139
Journal volume & issue
Vol. 45, no. 1

Abstract

Read online

Sendinggeskiedenis is benewens Sendingteorie en Elenktiek die derde onder- soekgebied van die jong teologiese dissipline: Missiologie. Karel Graul het al in 1864 daarop gewys dat die sendinggeskiedenis tot die teorie van die sending behoort net soos die geskiedenis van die onderwys tot die opvoed- kunde behoort.