South African Journal of Physiotherapy (Mar 1979)

Riding for the disabled

  • Belinda Sampson

DOI
https://doi.org/10.4102/sajp.v35i1.1123
Journal volume & issue
Vol. 35, no. 1
pp. 6 – 8

Abstract

Read online

'n Kort oorsig van die geskiedenis en doelstellings word gegee. Terapeutiese effekte word genoem en die vryetydsontspanning word beklemtoon. Die ontwikkeling in Suid -Afrika word beskryf. Die voordele word opgesom en addresse in Suid-Afrika gegee.