Scientia Militaria (Feb 2012)
INFANTRIE VERSUS KORPS VAN PROFFESIONELE OFFISIERE
Abstract
Dit verbaas my dat Militaria, wat andersins 'n goeie standaard handhaaf, 'n artikel soos 'Die Akademikus se plek in die SAW' (Militaria 8/4/1978) publiseer. dat die Korps van Professionele Offisiere 'n plekkie onder die son en in die SAW verdien, word nie bevraagteken nie.
Keywords