Scientia Militaria (Feb 2012)

Military Customs and Traditions / Militêre gewoontes en tradisies: WAAR ONTSTAAN ONS MILITERE TRADISIES DAN?

  • F.S. Fourie

DOI
https://doi.org/10.5787/11-3-666
Journal volume & issue
Vol. 11, no. 3

Abstract

Read online

Binne enige weermag bestaan daar sekere tradisies, gebruike en seremonies waarvan die herkoms nie algemeen bekend is nie. Selfs die herkoms of oorspronklike betekenis van sekere geykte terme, wat eie aan die militaris is, is soms onbekend. Om hierdie leemte te vul, sal in die vervolg 'n gereelde rubriek oor hierdie onderwerp aangebied word. Ter inleiding is kmdt Fourie versoek om 'n oorkoepelende artikel oor die onderwerp te skrywe.Within any Defence Force, certain traditional customs and ceremonies exist of which the origin is not generally known. Even the origin, or original meaning of certain standing phrases, peculiar to the Military is sometimes unknown. In order to supplement this deficiency, a regular column on this subject will be presented. By means of introduction, cmdt Fourie was requested to write a covering article on the subject in question. besondere,

Keywords