Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1960)
'n Kort historiese oorsig sedert die koms en vestiging van die blanke in die gebied.
Abstract
Die Sentraal-Afrikaanse Federasiewat in 1953 tot stand gekom het, is u it die vroeëre Suid- en Noord-Rhodesië enNjassaland gevorm. Hierdie suiwer binnekontinentale staat word rondom asvolg begrens: in die noorde deur dieBelgiese Kongo en Tanganyika; in die ooste deur Tanganjika en Portugees-Oos-Afrika; in die suide deur die Unie van Suid-Afrika; in die suidweste en weste onderskeidelik deur Betsjoeanaland -protektoraat en Portugees-Wes-Afrika.