Literator (Apr 2000)

Skryf met jou sintuie ...: en ander wenke by die skryf van tydskrifkortverhale

  • M. Maartens

DOI
https://doi.org/10.4102/lit.v21i2.476
Journal volume & issue
Vol. 21, no. 2
pp. 123 – 130

Abstract

Read online

Dikwels word die volgende vraag deur voornemende skrywers gevra: As jy graag wil skryf en 'n mate van talent openbaar: wat behoort een van jou eerste voornemens te wees? Hierop behoort ’n moontlike antwoord die volgende te wees: Hierdie voorneme bring jou, indien jy dit uitvoer, by die fase waar netjiese woorde bloed, vel, reuk en hart kry.

Keywords