Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1958)

Koers in ons onderwys en opvoeding

  • Chris Coetzee

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v26i1.1589
Journal volume & issue
Vol. 26, no. 1

Abstract

Read online

Maar belangriker as die kort mededelings in Ruilwaarde oor onderwys en opvoeding, is die groot aantal artikels oor opvoedkundige vraagstukke. As hulle in boekvorm versamel sou word, sou die boek lywig word maar ook uiterswaarde vol wees. Daar is feitlik geen aspek van die opvoedkunde wat nie deur een of meer artikels gedek word nie. Maar die deurlesing van al die uitgawes bring ’n mens tog die ontdekking dae Koers hom beweeg het hoofsaaklik op die gebied van die opvoedkundige teorie en beginsel.