In die Skriflig (Jun 1984)
'n Kritiese evaluering van die kritiek van F. N. Lion-Cachet
Abstract
In antwoord op Lion-Cachet (1984:38-51) se kritiek op ’n ABC van Bybeluitleg sou ’n mens meer as een weg kon opgaan. Een moontlikheid sou wees om een-een die verskilpunte op te noem en ad hoc daarop te reageer. ’n Paar voorbeelde uit dié benadering: