In die Skriflig (May 1974)

Christus as hoof van die kerk en Art. 46 van die Kerkorde

  • J. J. van der Walt

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v8i32.1034
Journal volume & issue
Vol. 8, no. 32
pp. 5 – 9

Abstract

Read online

Die Presbiteriale Kerkregering handhaaf die kerk as ’n organiese eenheid wat lewe uit en tot en onderhorig aan sy Persoonlike Hoof, Jesus Christus die Lewende en die Teenwoordige in sy kerk. Die Dordtse Kerkorde, die klassieke voorbeeld van presbiteriale Kerkregering, is prinsipieel en histories gegrond op die Skriftuurlike belydenis dat Christus die organiese, en gevolglik enigste, Hoof van God se kerk is (Kol. 1:18).