Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Mar 1954)
Die wet op Bantoe-onderwys, 1953
Abstract
Met wet no. 47 van 1953 word ’n nuwe en seker uiters belangrike fase in die Bantoe-onderwys in Suid-Afrika ingelui, tenminste wat die beheer en hopelik ook wat die inhoud daarvan betref.