Scientia Militaria (Feb 2012)

Monumente en gedenktekens op Weermagsterreine / Monuments and Memorials on SADF grounds

  • P.L. Möller

DOI
https://doi.org/10.5787/16-4-470
Journal volume & issue
Vol. 16, no. 4

Abstract

Read online

MILITÊRE AKADEMIE SOLDATEMONUMENTOp Woensdag 10 Desember 1980 is 'n hoogtepunt van die dertigste verjaarsdagvieringe van die Militêre Akademie bereik toe die Soldatemonument deur die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag, Genl C.L. Viljoen SSA, SM, onthul is.Hierdie 1,7 meter hoë bronsbeeld van 'n soldaat met seiluitrusting, gekleed in nutria, is deur maj Clifford Pols gemaak en voor die hoofgebou van die Eenheid opgerig. Die beeld toon 'n soldaat wat op die plek rus staan met 'n wapen in die regter- en 'n bybel in die linkerhand.

Keywords