Koers : Bulletin for Christian Scholarship (Jan 1987)

Parent-teacher contact: A problematic matter 1

  • W. Postma

DOI
https://doi.org/10.4102/koers.v52i1-4.908
Journal volume & issue
Vol. 52, no. 1-4

Abstract

Read online

Doelmatige ouer-onderwyserkontak ter wille van effektiewe skoolse opvoedende onderwys word dikwels in die wiele gery deur belemmerende faktore. So kan verouderde strukture van ouerverenigings, oningeligtheid oor gesagstrukture van relevante samelewingsverbande (i.e . die ouerhuis en die skool), onaantreklike en koue skoolgeboue en negatiewe gesindhede van ouers en onderwysers teenoor mekaar doelmatige ouer-onderwyserkontak verhoed. Hierdie belemmerende faktore word in die artikel ge'fdentifiseer en daar word aangetoon hoe die betrokke faktore met behulp van bepaalde komponente van 'n samelewingsteoretiese model voorkom of uitgeskakel kan word.