In die Skriflig (May 1969)

Stoflike versorging in die Nuwe Testamentiese Kerk - waarheen lei dit ons in ons ondersoek na die diakenamp?

  • J. C. Coetzee

DOI
https://doi.org/10.4102/ids.v3i9.897
Journal volume & issue
Vol. 3, no. 9
pp. 27 – 37

Abstract

Read online

Hierdie studiestuk poog om 'n saaklike ondersoek in te stel uitgaande van sekere hedendaagse beskouinge van die diakenamp, die Skrifgegewens daaromtrent na te speur en vas te stel waarheen dit ons mag lei in die nadere bepaling van die diakenamp.